Logo
web uni tv guide

In Gesprek

144AktueelPG13

KN Verslag in gesprek: Paneelgesprek - Prof. Anthoni van Nieuwkerk, Dr. Piet Croucamp & Inge Kühne

Video
18 Mei

Waldimar gesels met prof. Anthoni van Nieuwkerk, van Wits, dr. Piet Croucamp, van die NWU, en Inge Kühne, adjunkredakteur van Rapport oor die regskwessies rondom geheime stemming in die mosie van wantroue in die president. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!