Logo

KN Verslag: Hlaudi dalk weg maar SAUK sukkel voort

Video
19 Mei

Die SAUK beweeg al vir etlike jare van een krisis tot die volgende een. Wat sal dit verg om die skip om te draai? Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!