Logo

Hunkering na liefde – Kassie-kuiers

Video
22 Maart

Renaldo Schwarp kuier vandeesweek met Eva du Preez, die regisseur van die 15de seisoen van die immergewilde kykNET-program, Boer soek ‘n vrou om te gesels oor die gewildheid van dié maatsoekreeks.