Logo

Hallelujah SA – Op berge staan

Video
03 Maart

Hallelujah SA het die musiekvideo vir “Op berge staan” eksklusief op Jukebox bekendgestel! Dié lofprysingsprojek is in samewerking met Adam Barnard en Henri Scott. Kyk die video hier. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!