Afrikaanse film oor vriendskap, tweede kanse binnekort in fliekteatersJohannesburg, 15 Februarie 2024 - Die langverwagte dramedie, “#Lovemyselfie”, maak gereed vir sy nasionale vrystelling op 8 Maart. Na 'n suksesvolle fliektoer aan die kus en in Midrand, word die fliek by 15 teaters regoor die land vrygestel.