Logo

Die Republiek van Zoid Afrika: David Kramer en Helen Zille

Video
04 September

Die sanger bekend vir sy rooi vellies en ou kombi, David Kramer, kuier by Karen en gesels oor toeka se dae. En Karen leer ken 'n ander kant van Helen Zille. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!