Logo

Dans dat die biesies bewe - Silwerskermfees 2023

Video
02 Junie

Mieke Kruger droom daarvan om ’n professionele danser te wees. Wanneer Wimpie Steyn, die coolste ou in Daspoort, oudisies vir ’n nuwe back-up-danser hou, span Mieke haar boetie, André, in om haar na die oudisie toe te vat. Mieke het geen professionele opleiding of die tradisionele figuur van ’n danser nie, maar sy laat dit nie in haar pad staan nie. Sy stoom voort en gee ’n optrede wat Wimpie Steyn nie vinnig sal vergeet nie.
Jy sal ook hiervan hou