kyknet channel logo

Chips, hier kom die Fish (weer!): Fishy Fêshuns – kykNET

Video29 Junie

Kuier saam met die werknemers van Fisher Fashions vanaf 3 Julie om 20:00 op kykNET&kie. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!