Amptelike Lokprent – Nagvoël
Video
28 Februarie
Shaun is die Nagvoël – 'n kleindorpse superheld wat daarvan droom om deel van die Suid-Afrikaanse Superheldeliga te word. Wanneer Crimson, 'n beroemde superheld en lid van die Liga, by die nabye Tikbrug land, snel die Nagvoël hom te hulp.
Teken in en KYK
Up Next
Amptelike Lokprent – My Beskermer
28 Februarie
Amptelike Lokprent – Leemtes en Leegheid
28 Februarie
Amptelike Lokprent – Katvis
28 Februarie
Amptelike Lokprent – Die Horries
28 Februarie
Amptelike Lokprent – Die Groensone
28 Februarie
Amptelike Lokprent – Bittersoet
28 Februarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike lokprent – Tjommies
Wanneer 'n afgetrede polisiespeurder wat aan agorafobie ly 'n uitsettingskennisgewing kry, raak hy bevriend met 'n hawelose seun en saam beraam hulle 'n plan om sy vrese te oorwin.
Video
Amptelike lokprent – Skaapboer
’n Man wat in sy oupa se voetstappe wil volg vind vinnig uit dat die plaaslewe meer ingewikkeld is as wat hy verwag het.
Video
Amptelike lokprent – Melk & Vleis
"Melk & Vleis" is gebaseer op die Griekse mitologiese verhaal van Medea, ’n vrou wat die onmenslike sal doen om haar man te straf. Skakel in vir dié kykNET-storiefilm op 1 April 2023 om 20:00 op kykNET, kanaal 144.
Video
Amptelike voorskou – Tarzan van George
kykNET bring die reeks "Tarzan van George" na die kassie vanaf Sondag 26 Februarie om 20:00. Dit vertel die storie van DeWet du Toit wat vir 12 jaar lank net een groot droom het: Hy wil die volgende Tarzan op die grootdoek speel.