Logo

Amptelike Lokprent – My Beskermer

Video
26 Januarie

In ’n post-apokaliptiese Kaap, waar daar jag gemaak word op die laaste menslike oorblywendes deur masjiene, soek die hardkoppige Tink, en haar troue hond, Indy, saam na robotparte om haar moedelose suster Kari te help om hul “beskermer” klaar te bou. Sal Tink betyds hulle halfgeboude beskermerrobot kan regmaak om haar en haar gesin se lewens te red?