Logo

Amptelike Lokprent – Leemtes en Leegheid

Video
26 Januarie

Magdaleen, 'n eensame weduwee in haar 70’s, skep 'n denkbeeldige weergawe van haar oorlede man om die hartseer en pyn te verdoof. Nadat sy so lank met haar herinneringe opgeskeep was, probeer sy desperaat om weer die buitewêreld te betree en weer die see te sien waarna sy nou al vir maande smag.