Logo

Amptelike lokprent – Gaia

Video
07 Oktober

Op ’n roetine-patrollie in ’n wildernisgebied ontmoet ’n natuurbewaarder ’n kluisenaarpa en -seun wat 'n post-apokaliptiese leefstyl volg. Hulle volg skynbaar hul eie godsdiens in 'n geheimsinnige verhouding met die natuur. Vele aspekte van hul bestaan is verdag, maar wanneer hul skuiling een nag deur vreemde, onmenslike wesens aangeval word, besef sy dat daar 'n groter bedreiging in hierdie ontluikende wildernis skuil. Gaia gaan nie oor 'n liefdevolle aardmoeder nie. Dit is 'n ekologiese gruwelfantasie wat die mens se geskiedenis irrelevant maak.