Logo

Amptelike Lokprent – Baber

Video
26 Januarie

Dônnie vanie Reevas kom in vir 'n skeer. Vikkah, die barbier, herken hom as die man wat na bewering sy enigste seun beroof en vermoor het. Dônnie is in besit van sy seun se sakhorlosie. Mynie, die barbier se dogter, is baie vaardig, maar sy word deur haar pa ondermyn. Vandag het sy 'n kliënt in die stoel – die man wat haar broer vermoor het.