Logo

Amptelike lokprent – Altyd Pa

Video
27 Januarie

Dit is 65-jarige Klara Cronjé se eerste dag by die aftreeoord, maar ook haar laaste dag as weeskind: Wanneer die baie gewilde inwoner Flip Kloppers homself aan haar voorstel, leer sy mettertyd hy is die pa wat haar as baba versaak het.
Jy sal ook hiervan hou