Diepe Waters
144
Telenovela
13 L
Welkom
Video's
Nuus
"My eerste prioriteit" – Diepe waters
Video
04 Oktober
Gys deel 'n gesprek met Karla wat spesiale aandag by hom as afrigter soek. Sy hou nie daarvan dat Charity sy eerste prioriteit is nie.
Teken in en KYK
Up Next
Voorskou: 2 - 6 Oktober 2023 – Suidooster
01 Oktober
Voorskou: 2 - 6 Oktober 2023 – Binnelanders
30 September
Voorskou: 2 - 5 Oktober 2023 – Arendsvlei
29 September
Anton se hart – Arendsvlei
27 September
Charity se kompetisie – Diepe waters
27 September
Voorskou: 25 – 29 September 2023 – Binnelanders
23 September
Jy sal ook hiervan hou
Video
'Kom huis toe Karla' – Diepe waters
Gys en Rossouw vind Karla, maar sy is nie bly om hulle te sien nie.
Video
Justin Strydom speel 'Sink of swem' – Diepe waters
Akteur Justin Strydom, wat die rol vertolk van swem-afrigter Gys Swarts in Diepe waters neem deel aan 'n vasvra-speletjie met kykNET agter-die-skerms.
Video
Charity se kompetisie – Diepe waters
Wie gaan wen: Karla of Charity? Dis nou as Karla besluit om deel te neem.
Video
Voorskou: 16 - 19 Oktober 2023 – Diepe waters
Sal Johan en Charity nog vriende kan wees? Zelda bly nog stil oor Riaan, maar Gys se vrae hou nie op nie. Gaan hulle vir Pam kry? En Sanet kry nuus waarvan sy nie hou nie.