Arendsvlei
145
Telenovela
13
Welkom
Video's
Foto’s
Nuus
Karakters
“Devastated” – Arendsvlei
Video
08 Junie
Adam is verlig, maar nie gereed om sy pa te vergewe nie.
Teken in en KYK
Up Next
Voorskou: 5 - 8 Junie 2023 – Arendsvlei
02 Junie
“Eliminate hom” – Arendsvlei
31 Mei
Voorskou: 29 Mei - 1 Junie 2023 – Arendsvlei
26 Mei
“Ek is klaar” – Arendsvlei
25 Mei
Voorskou: 22 - 25 Mei 2023 – Arendsvlei
19 Mei
“My empire” – Arendsvlei
18 Mei
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 15 – 18 April 2024 – Arendsvlei
Audrey gee vir Desmond raad, wat gevaar vir Janice inhou. Lee-Roy is skielik lomp en ongemaklik in Devon se geselskap.
Video
Voorskou: 8 – 11 April 2024 – Arendsvlei
Desmond wil met Rachel trou, maar iemand sit ’n stokkie voor dit. Lee-Roy help vir Sasha om Devon oor te wen.
Video
Voorskou: 1 – 4 April 2024 – Arendsvlei
Beatrice bied aan om vir Adam privaat lesse te gee. Lennie probeer vir Eva oorreed om vir eers haar planne te laat vaar. Bompie wil dinge verder vat met Rachel, maar sy skop daarteen.
Video
Voorskou: 25– 28 Maart 2024 – Arendsvlei
Adam trek uit die Galant-huis. Lee-Roy het 'n ernstige gesprek met Janice en Lionel.