Logo

Snoekkop sop – Hennie

06 November

Braai

2

Snoekkop sop, voorberei op die kole

Snoekkop sop – Hennie – Wanderlus
Bestanddele

2 Snoekkoppe skoon gemaak

Wortels gekap

Uie gekap

Radyse gekap

Aartappels in blokkies gesny

Kerrievis speserye

Pietersielie

Suurlemoensap

Sout

Peper

Metode
  1. Kook water in potjie op vuur
  2. Voeg by die snoekkoppe
  3. Na 5 minute, voeg by die groente en die vis Kerrie speserye
  4. Voeg by, sout, peper en suurlemoen na smaak
  5. Kook vir omtrent 45minute - 1uur (mag dalk langer kook afhangende van die temperatuur van die kole)
  6. Bedien met pietersielie
Snoek – Nicole – Wandelus
Wanderlus – Poster
Sub Titel

Snoek – Nicole

Gewildste Resepte