Logo

Sjokolademousse

04 Januarie

4 Porsies

Ongebak

4

Probeer gerus dié sjokolademousse-resep, soos voorberei in ’n uitsending van Edik van Nantes 2.

EVN_Ep13_sjokolademousse-1
Bestanddele

260 g mascarpone

350 g haselneutsmeer

20 g kitskoffie

400 ml room

donkersjokolade

Metode

 

  1. Voeg die koffie by die room en klits tot styf.
  2. Meng die mascarpone en haselneutsmeer deeglik saam.
  3. Vou die room versigtig maar deeglik deur die mascarpone-mengsel.
  4. Bedien met gerasperde sjokolade.
EVN_Ep13_appelvla_tert-1
Edik van Nantes Kie About
2017-01-04

Tarte Normande

Gewildste Resepte