Logo

Sjokolade-Pekkanneut-Kraterkoekies

02 November

24 koekies

Gebak

3

Soos gesien in Toegang.

IMG 6912
Bestanddele

140 g Sagte botter

1/4 koppie Donker bruinsuiker

1/2 koppie Whiskey

1 teelepel Vanielje-ekstrak

1 koppie Bruismeel

1 teelepel Bakpoeier

2 eetlepels Kakao

80 g Melksjokolade-skerwe

100 g Pekkanneute grof gekap

1/2 koppie Suiker

1/2 koppie Versiersuiker

Metode
  • Verroom botter en buinsuikers in mengbak
  • Meng whisky en vanielje by
  • Meng meel, bakpoeier en kakao by
  • Voeg sjokolade en neute by, gebruik hand om te meng tot stewige deeg vorm
  • (Indien dit ’n warm dag is, bedek en plaas in die yskas vir 15 minute)
  • Gooi suiker en versiersuiker in verskillende bakkies
  • Gebruik ’n teelepel en breek stukkies deeg af, rol in balletjies van 3cm deursnee
  • Rol elke balletjie eers in suiker en dan in versiersuiker
  • Voer bakplaat met bakpapier
  • Plaas 8 balletjies op ’n slag op die bakplaat
  • Bak in oond teen 170˚C (waaier) totdat krake aan die bokante verskyn,
  • ongeveer 9 minute
  • Haal uit oond en laat afkoel op bakplaat vir 5 minute
  • Plaas op draadrak om heeltemal af te koel
IMG 6761
Toegangs Poster 924x1360
Sub Titel

Juweelslaai

Gewildste Resepte