Logo

Roomkaaspannekoekies met gebraaide vrugteslaai

11 Oktober

8-10 pannekoekies

Frans

2

Dié heerlike roomkaaspannekoekies-gereg is tydens ’n episode van Edik van Nantes 3 voorberei.

EVN resep 2
Bestanddele

2 Golden Delicious-appels in wiggies gesny

2 e druiwepitolie

4 vars pruime of perskes in wiggie gesny

200 g gedroogte vye sag

2 k appelsap

3/4 k brandewyn

2 kaneelstokkies

1 knippie sout

1/4 suurlemoen sap van

Metode

1. Plaas mielieblom en brandewyn in mengbak en meng tot pasta.
2. Klits eiers by.
3. Klits 125 g roomkaas by.
4. Verhit ’n bietjie olie in ’n pan.
5. Skep van die beslag in die middel van die pan totdat net die helfte van die bodem bedek is.
6. Draai pannekoek om na ’n paar sekondes.
7. Vou in helfte en lig uit pan.
8. Herhaal met res van beslag.
9. Bedien met gebraaide vrugteslaai, skyfies brie en brandewynstroop.

Vir die vrugteslaai: 
1. Verhit olie in pan en braai vrugte totdat dit begin verbruin.
2. Skep in opdienbakkies.

Vir die brandewynstroop:
1. Verhit bestanddele in pan.
2. Laat prut totdat vloeistof halveer het.
3. Geur met knippie sout.
4. Skep in opdienbakkies.

Nataniel_Ep 1
Edik van Nantes Kie About
2017-10-04

Salm in sjampanje

Gewildste Resepte