26 Oktober
4 Porsies
Frans
Hierdie resep vir bloubessie-en-sjampanjesop is tydens ’n episode van Edik van Nantes 2 voorberei.
Sop
3 k bloubessies
1 e suurlemoensap
1 e lemoensap
1 t gemmer
2 k sjampanje
2 e versiersuiker
Tuilles
½ k botter
¾ k strooisuiker
3 groot eiers
1 t vanielje-ekstrak
½ k koekmeel
Hoender-kaaskoek