Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Aktueel - #pleasecallme, Ulrich Roux

Video
04 Mei

Na aanleiding van verlede week se hofuitspraak teen Vodacom met betrekking tot die ontwikkeling van die “Please Call Me”, sluit Ulrich Roux van BDK-Prokureurs by ons aan om te gesels oor intelektuele eiendom in die werksplek. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou