Henck en sy kundige span besoek 13 families wat sukkel om hulle eiedom te verkoop. In net 72 uur bring hulle veranderinge aan wat die waarde van die eiendom lig met die hoop dat dit vinniger sal verkoop.
S11 | E2
11 Oktober 17:30
'S11/E2'. Yusuf verhuur sy eiendom vir 'n sekere tydperk en het besluit om uit te reik na Henck en sy span by Vat Jou Go...