Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Afrikaanse kindermusiek - Prontuit

Video
22 Februarie

Afrikaanse kindermusiek - Prontuit | 21 Februarie 2022 | KykNET In hierdie jollige episode gesels ons oor Afrikaanse kindermusiek en die belangrikheid van musiek in die breë. * Kyk Prontuit Maandagaand 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up. Afrikaans children’s music - Prontuit | 21 February 2022 | KykNET In this jolly episode, we discuss Afrikaans children’s music and the importance of music in general. * Watch Prontuit on Monday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.