Logo
Parlement Parlement Show Bill
web uni tv guide

Parlement Parlement

144Komedie13SL
Parlement Parlement About Poster

Oor die program

Die kykers het gepraat en Elana Afrika- Bredenkamp en die res van die span keer terug vir nog ’n seisoen. Parlement, Parlement is ’n skreeusnaakse paneelprogram waar komediante die parlement oorneem om die sake wat Jan Alleman die diepste raak te debateer.

S2 | E13
03 April 16:00
'S2/E13'. Die pragtige Tarryn Lamb kuier in ons parlement om saam met ons te debatteer en idees rond te gooi. Ons praat ...