Op My Eish!
144
Realiteit
PG13
Welkom
Nuus
Video's
Foto
Kort, maar kragtig – Op my eish!
Video
28 April
Francois moes vir die eerste keer tydens die #OpMyEish-reis, die moeilike keuse maak om nie een nie, maar twee, dames huis toe te stuur…
Teken in en KYK
Up Next
10-uit-10 – Op my eish!
28 April
‘n Regte trooper – Op my eish!
28 April
‘Die mens agter die mens’ – Op my eish!
21 April
‘Kinkel in die kabel’ – Op my eish!
21 April
‘What a shocker’ – Op my eish!
21 April
‘Damn, ek lyk goed’ – Op my eish!
21 April
Jy sal ook hiervan hou
Video
Die liefde brand vir Brendan
Vanaf Donderdag 11 Januarie 2024 20:00 gaan 16 dames die reis saam met die gewilde sanger Brendan Peyper in die derde seisoen van Op my eish! aanpak in die hoop om sy hart te wen.
Nuus
Dís wanneer Brendan Peyper se Op my eish!-soektog na liefde begin
Vanaf Donderdag 11 Januarie 2024 om 20:00 gaan 16 dames die reis saam met die gewilde sanger Brendan Peyper in die derde seisoen van “Op my eish!” aanpak in die hoop om sy hart te wen.
Video
Praat almal sagter? – Die brug
Avril het 'n voorgevoel gekry dat iets is nie pluis nie. Kort nadat sy haar gevoelens met Jamie gedeel het, is sy uitgestem op "Die brug".
Video
Amptelike lusmaker – Skerpioen
’n Tragiese gebeurtenis verander almal se lewens en almal weet nou wat Perihan se groot geheim is. ’n Vete breek uit tussen Ferda en Perihan en dit het ook ’n invloed op Ferda se bure, Ipek en Aras. Kort voor lank word almal in hierdie oorlog oor liefde en haat ingesleep.