Welkom!
Video's
Nuus
Scheepers
le Roux
Foto’s
Resepte
Dag 30: Mighty Max het 'n huis! - Kwarantyn
Video
09 Julie
Een van die wonderlike redes hoekom #SpanScheepers so baie liefde vir Max moes gee - is om seker te maak dat die oulike knuffel 'n huis kry. Kyk die liefde en geluk, en trane, soos almal uitvind hy verlaat binnekort die huis.
Up Next
Dag 30: Mrs. Balls of Mrs. Doubtfire? – Kwarantyn
09 Julie
Dag 30: Dans, boetie! – Kwarantyn
09 Julie
Dag 30: Word wakker, akkers! – Kwarantyn
09 Julie
Dag 29: Dit proe soos vleis? – Kwarantyn
08 Julie
Dag 29: Stadig sussie, stadig! – Kwarantyn
08 Julie
Rondte 4: Dit bly 'n kompetisie – Kwarantyn
08 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Video
’n Boodskap van Arnold – Die brug
Arnold vertel ons hoe dit gevoel het om so vroeg huis toe te gaan, wat hy geleer het in die kort tydperk en meer.
Video
Voorskou: 27 – 30 November 2023 – Arendsvlei
Ayesha het iets belangrik op die hart en Whalied moet 'n moeilike besluit maak. En, gaan dinge vlamvat tussen Beatrice en Kyle?
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
“Ek dog ons gaan huis toe” – Kokkedoor Vuur & Vlam
Karen en Gert se dis het omtrent vir Bertus Basson en Kobus Botha beïndruk!