Welkom!
Video's
Nuus
Scheepers
le Roux
Foto’s
Resepte
Dag 12: Vadersdag het Braam in trane - Kwarantyn
Video
21 Junie
Braam, Heinrich en Adriaan kry baie spesiaale oproepe in die #SpanLeRoux huis toe Braam se ander seun en Heinrich en Adriaan se pa's bel. Niemand kon hul emosies wegsteek nie.
Up Next
Dag 12: ‘Happy Father’s Day!’ – Kwarantyn
21 Junie
Dag 11: Austin sing ABBA – Kwarantyn
21 Junie
Dag 12: ’n Belangrike aankondiging – Kwarantyn
21 Junie
Dag 12: ‘Jy’s die beste pa in die wêreld’ – Kwarantyn
21 Junie
Dag 11: Naby die aksie – Kwarantyn
21 Junie
Dag 11: Mamma mia, daai ‘moves’ – Kwarantyn
20 Junie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Braam Potgieter – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier
Braam het as kind sy tande geslyp vir ’n lekker steak in sy pa se Spur op Ladysmith in KwaZulu-Natal. Na sy studies het hy werk-ervaring gekry by sommige van die Kaap se voorste restaurante soos Le Coin en Grande Roche. Hy het in 2021 die tweede plek behaal in One and Only se Young Star Chef of the Year-kompetisie.
Video
Whalied en Ayesha trou – Arendsvlei
Die dag het aangebreek: Whalied en Ayesha trou. Geluk meneer en mevrou Jonkers!
Video
Perfeksie – Kokkedoor Vuur & Vlam
Natalie en Rodney het ‘n teleurstellende dag in die kombuis gehad…
Video
"Vuurgode het teruggevat" – Kokkedoor Vuur & Vlam
Dit raak vuurwarm in die kombuis: Kyk hoe die spanne Joubert en Gert, Karen en Kevin, en Nate en Cindy frustrasie ervaar en hoe elkeen dit hanteer.