Logo
Kompleks 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Kompleks

144Drama13 L
Nicol Steyn   Mid

Santie

+ Vriendin duisend
- Te krities

Santie is eerlik, reguit, en beslis die meisie wat jy aan jou kant wil hê as jy aangeval word. Sy is baie oplettend en puntenerig. Ongelukkig bevind sy haarself tans op ‘n familie vakansie saam met haar ouers in die wildtuin. In ‘n kar. Saam met haar pa en sy delikate maag...