Logo
Kompleks 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Kompleks

144Drama13 L
Roeline Daneel   Mid

Mika

+ Ma duisend
- Geen filter

In ’n ander heelal, het Mika op ’n bus gespring en die lewe voluit gelewe: bietjie gereis, bietjie gewerk, en al die skakerings van skadu en lig beleef met die geboorte van haar dogter en die dood van haar man. Maar daardeur het sy haar nie laat onderkry nie en verras sy graag met onverwagte opmerkings, en soms ’n tikkie onverbloemde hartseer.