Logo
Kompleks 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Kompleks

144Drama13 L
Keeno Lee Hector   Mid

Bradley

+ Ewige romantikus
- Hopelose romantikus

Bradley is die vriend wat ons almal wens ons gehad het. Hy laat hom nie van stryk bring nie, en is daar wanneer hy nodig is. Hy ken sy vriend se hart en wil net sien hoe almal liefde vind en eindelik altyd gelukkig kan wees.