"Hier gaan ons alweer" is terug vir ’n allemintige 24ste seisoen, en Petri de Wet en sy gashengelaars gaan Suid-Afrika en Afrika plat toer op soek na vis en avontuur.
S24 | E10
09 Maart 17:30
'S24/E10'. Die span in Angola klim met mag en mening in onder die leervis wat die lewendige harders verslind. Op Loskopd...