G.I.L
144
Komedie
13 L
Welkom
Karakters
Video's
'Nommer 1 in my hart' - G.I.L.
Video
28 Junie
Grobbies Internasionale Lughawe het vir Rietjie gegroet. Sy en Barry is hartgebroke.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
‘Laat jou hart jou lei’ – Op my eish!
Schalk deel ‘n laaste gesellige oomblik met Francois voor hy een van die moeilikste keuses in sy lewe moet maak.
Video
‘My hart bloei weer’– Op my eish!
Francois en Schalk neem ’n oomblik om te reflekteer oor die moeilike besluit wat vandag gemaak moet word…
Video
Skryf nou in – Boer soek ‘n vrou
Laat een van dié boere jou hart vinniger klop? Skryf voor 28 Julie 2022 in vir die 15de seisoen van Boer soek ‘n vrou – en wie weet? Dalk ontmoet jy net jou pot se deksel.
Video
‘n Betekenisvolle gesprek – Op my eish!
Schalk Bezuidenhout het bietjie met Francois Jacobs gesels oor watter eienskappe vir hom belangrik is in enige verhouding en waarna hy op die uitkyk voor gaan wees tydens sy soektog na liefde.