Diepe Waters
144
Drama
13
Welkom
Nuus
Video's
Karakters
Wen met "Diepe waters"
Voorskou: 31 Okt. - 3 Nov. 2022 – Diepe waters
Video
28 Oktober
Bybie is soos 'n moederhen, maar Gys sit sy voet neer. Sal die meisies en seuns almal na die matriekafskeid toe kan gaan?
Teken in en KYK
Up Next
Rose ontmoet Sanet – Diepe waters
31 Oktober
Hartsake – Diepe waters
01 November
Charlie Chaplin se pak – Diepe waters
02 November
Matriekafskeid "after-party" – Diepe waters
03 November
Voorskou: 7 - 11 November 2022 – Diepe waters
04 November
‘Jy kan my nie los nie' – Diepe waters
07 November
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 26 - 29 Desember 2022 – Diepe waters
Egpare moet moeilike gesprekke met mekaar hê, maar hoe gaan dit verloop? Daar wag ook 'n groot verrassing wag op die swemmers hierdie komende week.
Video
Voorskou: 19 - 22 Desember 2022 – Diepe waters
Geheime word onthul, en terwyl sommiges se verhoudings ly, vorm andere noue bande.
Video
Voorskou: 12 - 15 Desember 2022 – Diepe waters
Krake begin wys in sekere verhoudings. Iemand kry 'n terugslag. En 'n swemmer moet 'n groot besluit neem oor hul toekoms.
Video
Voorskou: 5 - 8 Desember 2022 – Diepe waters
Gemoedere loop hoog in Swarts-families se huishoudings. Gys word 'n hulplyn gegooi. Leon gee Rossouw iets om oor te dink.