Logo
kykNET_RHOWL_L'Ermitage_kompetisie_980x80_Junie_2023
web uni tv guide

Die Real Housewives van die Wynlande

144Realiteit16 L

Skryf in vir die kompetisie

Staan die kans om twee aande se gratis akkommodasie te wen met kykNET se Die Real Housewives van die Wynlande en L’Ermitage Franschhoek Chateau en Villas.

kykNET_RHOWL_Seisoen_1_Kompetisie_L'Ermitage

Wen twee nagte se verblyf in die Wynlande!

Oor die volgende vier weke sal 'n totaal van tien gelukkige kykers en hul metgeselle die kans staan om twee aande se gratis akkommodasie te wen met kykNET se Die Real Housewives van die Wynlande en L'Ermitage Franschhoek Chateau en Villas.  

Skakel elke Donderdag in om 20:00 vir Die Real Housewives van die Wynlande en beantwoord een eenvoudige vraag, weekliks, net hier. 

 

Wees fancy in Franschhoek saam met kykNET se Die Real Housewives van die Wynlande!

Hoe werk die kompetisie: 

- Kykers kan een keer per rondte inskryf. 'n Rondte begin weekliks op Donderdae na die uitsending van Die Real Housewives van die Wynlande om 21:00 en sluit Donderdae voor die uitsending van Die Real Housewives van die Wynlande om 20:00. 

- Antwoorde sal bekend gemaak word weekliks op Donderdae om 20:00.

- Die eerste rondte van die kompetisie begin 29 Junie om 21:00 en die laaste rondte sluit die 27 Julie om 20:00 - gebasseer op vier weeklikse episodiese-vrae onderskeidelik op die 29 Junie, 6 Julie, 13 Julie en 20 Julie. 

 

 

Prys aankondiging:

- Twee wenners sal lukrake gekies word vir rondte 1 (29 Junie - 6 Julie) en rondte 2 (6 - 13 Julie) onderskeidelik. 

- Drie wenners sal lukrake gekies word vir rondte 3 (13 - 20 Julie) en rondte 4 (20 - 27 Julie) onderskeidelik.