Die eerste groep van 59 Afrikaner vlugtelinge wat na Amerika vertrek het, is dwarsoor die VSA hervestig. Ons gesels met twee paartjies wat deel was van daardie eerste vlug. #BeloofdeLand, Woensdae om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.