Amptelike voorskou – Tarzan van GeorgekykNET bring die reeks "Tarzan van George" na die kassie vanaf Sondag 26 Februarie om 20:00. Dit vertel die storie van DeWet du Toit wat vir 12 jaar lank net een groot droom het: Hy wil die volgende Tarzan op die grootdoek speel.