Logo
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Nico Malan (SEAN MARCO VORSTER) – Alles Malan

Nico Malan

Vertolk deur Sean Marco Vorster

Nico is die sportiewe, loskop jongste Malan-seun en rugby-afrigter van Boland-rugby. Hy is getroud met Lee-Anne Isaaks en verwag hul eersteling, maar nuwe ouerskap bring hope uitdagings, wat sy huwelik tot die uiterste beproef.