Logo
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Freek Malan (MATTEO OLIVIER) – Alles Malan

Freek Malan

Vertolk deur Matteo Olivier

Freek is Tessa en Frik se aangenome seun en ’n graad 11 leerling by Hugenote Hoërskool. Hy het aanvanklik gesukkel om daar aan te pas, maar het nou vier goeie vriende saam met wie hy hope prêt het. Hy is smoorverlief op die skool se populêrste meisie, Jessica de Villiers, maar moet haar eers uit die kloue van ’n gevaarlike matriekseun, red.