Logo
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
ELANI MALAN (GRETELI FINCHAM) – Alles Malan

Elani Malan

Vertolk deur Greteli Fincham 

Elani (21) is ‘n grafiese ontwerp student by stellenbosch universiteit. Sy het ’n drie-jarige seuntjie, junior (derik malan) en is vanaf matriek in ’n ernstige verhouding met haar hoërskool-liefde, johan brits. Sy is vasbeslote om op haar eie voete te staan, maar wanneer johan skielik moet weggaan, word haar wêreld omvêr gegooi.