Afgrond
144
Drama
13
Welkom
Nuus
Video's
Karakters
Nog Programme
Video
"My vrou, my besigheid." – Afgrond
Ons harte breek vir Julia en Hannelie. Maar dis tyd dat Basson boed vir sy aksies.
Video
Geluk by die ongeluk – Afgrond
Julia het ‘n gelukkige einde gehad, maar ons is nie so seker van Lana s’n nie…
Video
Deur dik en dun – Afgrond
Is dit net ons, of is Etienne besig om Leora te dreig?
Video
Ashwin! – Afgrond
Lana maak ‘n skokkende deurbraak tydens haar sessie met Julia.
Video
Happy happy – Afgrond
Nadine is besig om kliphard aan haar troue te beplan én dit lyk of daar vrede is tussen Leora en haar ma, maar hoe gaan dit met die ander drie karakters?
Video
‘Pappa?’ – Afgrond
Die aand eindig nie baie goed vir Julia en Basson nie…
Video
Vertrou my net – Afgrond
As hulle maar net kon sien wat ons sien...
Video
Blaam – Afgrond
Albei partye in dié huwelik blameer mekaar vir hulle eie foute...
Video
Huil – Afgrond
Julia neem Stiaan in haar vertroue, maar gaan sy later spyt wees daaroor?
Video
Verbrokkelde ideale – Afgrond
Lana wil nie meer toneelspeel nie en Leora se troudag is alles behalwe perfek.
Video
Dis 2021 – Afgrond
Lana ontwaak vanuit 'n 5-jaar lange koma.
Video
Die storie agter die styl – Afgrond
Regisseur, Corne van Rooyen, gesels oor sy denkproses tydens die skiet van Afgrond.
Video
Die stories agter die stories – Afgrond
Die vyf vroue moet kies tussen ontkenning en die waarheid in die eerste seisoen van Afgrond.