Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160 Afgrond

"My vrou, my besigheid." – Afgrond

Video
02 Desember

Ons harte breek vir Julia en Hannelie. Maar dis tyd dat Basson boed vir sy aksies.
Jy sal ook hiervan hou
Spoegwolf - Bring my Geweer (Official) Image : 17284
Video
Spoegwolf - Bring my Geweer (Official)
© Spoegwolf (PTY) LTD 2022 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Kletsrym Lirieke deur Albert van der Merwe Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Droombrief is beskikbaar op meeste digitale platforms. Vervaardig deur Spoegwolf Editing deur Chris von Wielligh Cinematography deur Hugo Brand* 2nd cam Schalk Hanekom Pretoria en Potch footage deur Eric T Graham Bring my Geweer is deel van Droombrief. Recorded & Performed by Spoegwolf. Produced by Spoegwolf & Jürgen Von Wechmar. Engineered & Mixed by Jürgen Von Wechmar. Mastered by Tim Lengfeld. Lyrics and Song by Danie du Toit. Music by Spoegwolf. Rap verse by Albert van der Merwe. bring my geweer bring my dogter ook ek wil haar een keer sien ek het wakker gelê en jou in skrefies gehou as ek verloor dra my na die boom waar valke gereeld gaan sit ek en my broers sal mekaar weer gaan soek in die wind sal my waarheid hou tot by jou waarookal jy nou is? ons was drenkelinge, enkelinge saam word die stroom ons rus trek af die gordyn maak die ysterkis oop ek’t haar boek daarin gesit as sy dit weer lees sal ons weef aan mekaar in die wind gaan haal vir Ben hy moet leer hoe om die perde van die veld in te breek hy’s ook daardeur maar Heer, daar’s nog wild wat in hom steek sal my waarheid hou tot by jou waarookal jy nou is? ons was drenkelinge, enkelinge saam word die stroom ons rus voor ek op wind vertrek bring eers my perde weer na die water drink en wees verlig roep al my mense dan om my nader dra die kinders in hier gaan die engele nou vergader hand aan hand loop ons huistoe vlerk aan vlerk gaan ons na die Vader hang my hoed aan die spyker begrawe al my verwyte ek sien hoe naby my tyd is so kom ons kry laaste kyke ek weet jou hart is nog myne jy was met liefde nooit suinig ek voel 'n fok vir die duiwel Lig wen die stryd in die einde (is al my sondes vergewe? belowe? hand op die Bybel?)