Logo

As jy nie baie tyd het om te oefen...

Nuus
10 Maart 2015
Linda Kriel, aanbieder van Kry daai Lyf, deel met kykers drie oefeninge wat jy gerus kan doen as jy net 'n paar minute het om te oefen.
11045311_335468606650451_6220838572893950935_n

Linda Kriel, aanbieder van Kry daai Lyf, deel met kykers drie oefeninge wat jy gerus kan doen as jy net 'n paar minute het om te oefen.  Nou het jy geen verskonig om nie te oefen nie!

*Sluit aan by die Kry daai Lyf Facebook blad.

*Die Kry daai Lyf DVD is amper hier! Hou gerus die kykNET webwerf en Facebook blad
34 11045311 335468606650451 6220838572893950935 n
dop vir nuus.


As ek nie baie tyd het om te oefen nie, doen ek hierdie PPP roetine:
1) Plié x 20
2) Push-ups x 20
3) Plank 1minuut


Herhaal alles 3 keer.