Die Ballade vir ‘n Enkeling Musiekvideo & Ja.Nee.Lekker. Deluxe is nou beskikbaar
Fred den Hartog, Pierre Greeff, Hunter Kennedy op die stel van Ballade vir ‘n Enkeling se musiekvideo.
DIE HEUWELS FANTASTIES het onlangs die temalied van die fliek, Ballade vir ‘n Enkeling, heropgeneem. Die musiekvideo vir hierdie enkelsnit is Saterdagaand op kykNET Jukebox bekendgestel.
Kyk die Ballade vir ‘n Enkeling musiekvideo:
Die liedjie, Ballade vir ‘n Enkeling, Doen Net Wat Ons Wil met Riana Nel en die roerende getoonsette gedig, , Stilte , is beskikbaar op die Ja.Nee.Lekker. Deluxe album. Die album is nou op die rakke van al die goeie musiekwinkels regoor die land.
Hierdie liedjies is ook beskikbaar op Die Heuwels Fantasties se app:
iPhone: www.smarturl.it/dhfapp
Android: www.smarturl.it/dhfandroid
‘n Uittreksel vanuit Stilte:
“Grense is lyne op padkaarte en breine
mense is gedagtes met gesigsuitdrukkings
jou taal is klanke wat jou vriende maak
Waar jy groot geword het bestaan nie meer nie
verlore kinders moet loop en leer en werk om van verlede en ontdekkingslus
te bekeer
grense verdedig hart en land
maar hart is hart
en
land is land
en
Afrikaans is Afrikaans
maak nie saak waar in die wêreld jy jouself bevind nie”
Ballade vir ‘n Enkeling word op 20 Maart in filmteaters landswyd uigereik.
Die Heuwels Fantasties se vertonings:
20 Maart: Kreeffees, Town Hall – Lambertsbaai
http://www.kreeffees.co.za/
25 Maart: Middelburg Banketsaal - Johannesburg
4 April: Jolly Dolphin - Jeffreysbaai
6 April: KKNK, Oudtshoorn
http://online.computicket.com/web/event/rivierbuurt_06_april_2015/889194461
10 April: Taalmonument - Paarl
https://www.facebook.com/events/418694238305292/
25 April: Freedom Fesitval, SuperSport Park – Centurion
http://www.gettickets.co.za/festivals/freedom-festival-pretoria/
27 April: Cape Town Ostrich Ranch - Cape Town
http://www.gettickets.co.za/festivals/freedom-festival-cape-town/
23 Mei: SuperSport Park - Centurion
SKAKELS:
Webwerf: www.dieheuwels.co.za
Facebook: www.facebook.com/home.php#/pages/Die-Heuwels-Fantasties/14155030297
Twitter: @DieHeuwels
iTunes: https://itun.es/za/VjYd4
SoundCloud: https://soundcloud.com/dieheuwel
Foto:David Branson