Logo
Uitvluct_Billboard
web uni tv guide

Uitvlucht

144Romanse
Uitvlucht_Poster

Oor die film

Opsomming
Uitvlucht volg die storie van Anna, ’n behoudende middelklas vrou wat ná ’n misstap alles verloor wat vir haar saak maak. In haar gebrokenheid kry sy werk op ’n plaaskooltjie genaamd Uitvlucht. Soos sy gekonfronteer word deur die besluite wat sy al in haar lewe geneem het, begin sy stadig maar seker genesing te ervaar en leer sy om haar self te vergewe. Sy begin ook om haar omstandighede te aanvaar en dat sy weer liefde sal ervaar. 

Rolverdeling
Albert Maritz
Carel Trichardt
Clara Joubert van den Bergh
Jill Levenberg
Margot Luyt
Marvin-Lee Beukes
Oscar Peterson
Stian Bam   

Regisseur: Regardt van den Bergh
Draaiboek: Clara Joubert van den Bergh, Regardt van den Bergh
Vervaardigers: Lika Berning, Regardt van den Bergh, Shirley Crawford en Vlokkie Gordon