Logo
Tuiskoms
web uni tv guide

Tuiskoms

144DramaPG
Tuiskoms

Meer oor die film

Verlossing kom altyd teen ’n prys.

Opsomming:
Honger, koud en alleen in die strate is vir Eleah ’n daaglikse oorlewingstryd. Dit is hier waar sy ’n geheimsinnige vreemdeling ontmoet wat haar meedeel dat hy weet waar haar ma is. Hy belowe Eleah om haar na haar ma te neem, na ’n plek waar sy nie meer alleen en kwesbaar sal wees nie, ’n plek van warmte. Sy is desperaat om saam met die vreemdeling te gaan, maar hy het sy prys. En dis dalk meer as wat sy het om te gee. Sy sit alles op die spel om vir die vreemdeling te gee wat hy van haar eis.

Rolverdeling:
Charis Williams
Sherman Pharo
André Roothman

Agter die skerms:  
Regisseur: Michael Klein
Oorspronklike draaiboek: Michael Klein
Vervaardiger: Nicki Priem

Tuiskoms: Foto’s
Tuiskoms: Foto’s
Tuiskoms: Foto’s
Tuiskoms: Foto’s
Foto

Tuiskoms: Foto’s

1 van 4

Blaai deur nóg films

Die Leeftyd van 'n Orgidee

Die Leeftyd van ’n Orgidee

09:30 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Sterrejag

’n Sterrejag

09:40 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Kromkieriefontein

Kromkieriefontein

10:10 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Haatklop

Haatklop

13:02 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
'n Kombi, 'n kameelperd en 'n camcorder

’n Kombi, kameelperd en ’n camcorder

15:38 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Nag van die ondier

Nag van die Ondier

16:16 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Baai Baai Josef K.

Baai Baai Josef K.

16:22 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Tuiskoms

Tuiskoms

16:34 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Uitstappie

Uitstappie

16:45 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144