Logo
Stroomop_Billboard
web uni tv guide

Stroomop

144Aksie
Stroomop_Poster

Oor die film

Opsomming:
Vyf vroue, wat elkeen besig is om in hul eie realiteite te verdrink, se paadjies kruis. In ’n desperate poging om genesing te vind bevind die vroue hulself op die Oranjerivier op voorgeskrewe avontuurterapie. Tydens die avontuur lei wrywing tussen die vroue tot 'n ongeluk. Hulle word aan hulself oorgelaat om te oorleef in die genadelose wildernis. Sal hulle heel aan die anderkant uitkom?

Rolverdeling:
Armand Aucamp
Carla Classen
Chanelle de Jager
Donnalee Roberts
Elize Cawood
Franci Swanepoel
Ilse Klink
Kevin Smith
Neels Clasen
Simoné Nortmann

Agter die skerms:
Regisseur: Ivan Botha
Draaiboek: Ivan Botha, Sean Robert Daniels, Donnalee Roberts
Vervaardigers: Anneke Villet, Asgar Mahomed, Danie Bester, Donnalee Roberts, Dries Scholtz, Ivan Botha, Jan du Plessis, Karen Meiring, Kaye Ann Williams, Mahomed Cassim en Tina Kruger

Meer films

Gaia Poster

Gaia

21:00 | 29 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144