Logo
Meerkat Maantuig_Billboard
web uni tv guide

Meerkat Maantuig

144Magiese realisme
Meerkat Maantuig poster

Meer oor film

Opsomming:
Gideonette de la Rey glo vas aan ’n sogenaamde familievloek wat op haar naam rus. Ná haar pa se dood word haar ergste vrese bewaarheid en haar ma stuur haar na haar grootouers waar ’n wonderlike verbeeldingswêreld vir haar oopgaan. Hier bevriend sy ’n dowe seuntjie met die naam Bhubesi wat droom daarvan om ’n ruimtereisiger te word. Ná nog ’n teleurstelling oor haar pad kom, kom Gideonette voor ’n groot keuse te staan.

Rolverdeling:
Anchen du Plessis
Drikus Volschenk
Pierre van Pletzen
Rika Sennett
Themba Ntuli

Agter die skerms:
Regisseur: Hanneke Schutte
Draaiboek: Hanneke Schutte
Vervaardigers: André Scholtz, Anneke Villet, Dries Scholtz, Jan du Plessis, Karen Meiring en Kaye Williams

Meerkat Maantuig: Foto’s
Meerkat Maantuig: Foto’s
Meerkat Maantuig: Foto’s
Meerkat Maantuig: Foto’s
Meerkat Maantuig: Foto’s
Meerkat Maantuig: Foto’s
Foto

Meerkat Maantuig: Foto’s

1 van 6

Meer films

Gaia Poster

Gaia

21:00 | 29 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144