Logo
Liewe Kersfeesvader
web uni tv guide

Liewe Kersfeesvader

144Komedie
Liewe Kersfeesvader_Poster

Oor die film

Opsomming
’n Skoonheidskoningin met die naam Nonnie word tot kitsvolwassenheid gedryf wanneer haar pa ’n nuwe identiteit aanneem: Kersvader. Nonnie moet haar idees van familie, liefde en volwassenheid heroorweeg. 

Rolverdeling
Adrienne Pierce
Dean John Smith
Melt Sieberhagen
Mila Guy
Milan Murray
Morné Visser

Regisseur: Etienne Fourie
Draaiboek: Etienne Fourie
Vervaardigers: Anneke Villlet, Christianne Benetto, Jan du Plessis, Karen Meiring, Kaye Williams, Paulo Areal, Schalk Willem Burger en Stefan Enslin