web uni tv guide
Kloof
web uni tv guide

Kloof

144Drama
Kloof

Oor die film

Oorbrug die skeiding.

Opsomming:
Dit is ontgroeningsweek op kampus en Dawid, saam met sy mede-koshuisseniors, gee vir Siyanda en die ander eerstejaars hel. Die doop raak al meer intens en bou op tot een laaste uitdaging: om as broers ingesweer te word moet hulle by ’n kloof op stap en vanaf ’n hoë krans in ’n rotspoel spring. Maar Siyanda is te bang en dit is Dawid se verantwoordelikheid om hom te oortuig. Weke later, wanneer Dawid en Siyanda saam na hul tuisdorp terugkeer, word dit duidelik dat die twee ou vriende se verhouding na die gebeure van die ontgroening nooit weer dieselfde sal wees nie.

Rolverdeling:
Llewellyn van der Berg
Jurgen Romario McEwan
Erica Wessels
Louw Venter

Agter die skerms:
Vervaardigers: Karly Poyer en TinToy Productions
Regisseur: Gerhard Pretorius
Draaiboek: Gerhard Pretorius

 

Die akteurs

Llewellyn van der Berg
Llewellyn van der Berg
Jurgen Romario McEwan
Jurgen Romario McEwan
Erica Wessels
Erica Wessels
Louw Venter
Louw Venter